top of page
WINKELVOORWAARDES
Boeke in ons winkel is beskikbaar in PDF- en ePub-formaat.
AANKOPE
Ons aanvaar tans slegs elektroniese betalings. Sodra ons jou bewys van betaling ontvang, sal ons die produk vir jou stuur.
TERUGBETALINGSBELEID
Geen terugbetalings sal gedoen word nie.
VERTROULIKHEID
Ons onderneem om nie jou besonderhede met enige ander party te deel nie. Ons behou wel die reg om jou op hoogte te hou van nuwe produkte, tensy anders gespesifiseer.
bottom of page