Anja se impulsiewe besluit om ’n skaam, teruggetrokke vriend uit ’n ongemaklike situasie te red, het ’n groot impak op hulle albei se lewens.
In die proses besef hulle albei dat alhoewel die lewe nie altyd uitwerk soos wat dit veronderstel is om te wees nie, die son altyd weer sal skyn wanneer die donderstorm oorgetrek het.
ROADTRIP NA LIEFDE is ’n moderne liefdesverhaal oor tweede kanse, vriendskap, vergifnis en ware liefde.
Roadtrip na liefde
R100,00Price
ROADTRIP NA LIEFDE is ’n moderne liefdesverhaal oor tweede kanse, vriendskap, vergifnis en ware liefde.