top of page

Janie se storie is dieselfde as die van baie ander vroue, wat moes spartel en spook nadat hulle deur die mans in hul lewe ingedoen is.

 

Die paadjie na herstel is selde mooi en vreedsaam. Met Janie se storie hoop sy dat vroue sal besef dat hulle nie alleen is op hierdie moeilike opdraande pad wat hulle moet stap    nie en dat daar wel ’n liggie van hoop aan die einde van die tonnel kan wees.

 

STORIE VAN ’N MAL HUISVROU is ’n verhaal wat oor drie boeke vertel word - elkeen met sy eie gevoel en les vir diegene wat dieper kyk.

 

Om ernstige stories te vertel hoef mos nie altyd boring te wees nie, of hoe?

 

Storie van 'n mal huisvrou

SKU: 36523641234523
R100,00Price
Quantity
  • STORIE VAN ’N MAL HUISVROU is ’n verhaal wat oor drie boeke vertel word - elkeen met sy eie gevoel en les vir diegene wat dieper kyk.

     

bottom of page